Tracey Walter

Tracey Walter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 November 1947 (1947-11-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tracey Walter (gebore 25 November 1947) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Repo Man (1984), Conan the Destroyer (1984), Batman (1989), en Philadelphia (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne